Oor Novon Retail Company

DIE NOVON BENADERING TOT GEWASSORG

By Novon glo ons in ‘n vennootskapsbenadering. Daarom sal u vind dat ons benadering tot sukses berus op die beginsels van vennootskap en kwaliteit.

WAARDE VERKLARING

Novon fokus op toegevoegde waarde en kwaliteit diens aan belangstellendes in die waardeketting van oesorgoplossings, gedurende die produksie tot die einde gebruik van oplossings.

FOKUSPUNTE VIR ‘N SUKSESVOLLE BENADERING

Toevoeging van waarde deur middel van ‘n vennootskapsbenadering met ons verskaffers en kliĆ«nte. Die uitslag hiervan lei tot produktiewe aanwending van hulpbronne vir optimale voordeel vir oesorg en finansiĆ«le wins. Dit moet plaasvind binne ‘n verantwoordelike benadering tot risiko en respek teenoor die omgewing waarin ons bedryf.

Kontak Ons

2 + 1 =

Webtuiste gebou deur Marinel Mostert